Cornel de Jongh
A Very nice home with a beautiful view
Dankie vir die goeie gehalte bouwerk, jul geduld en hulp. Ek bedoel dit werklik opreg. Soos ongeveer 8 jaar gelede, het julle my weereens ongelooflik gehelp en was jul diens selfs beter!