Dawie Theron
Renovation of note!
Wat 'n wonderlike ervaring! Ons het so opgesien teen die verbouings en toe was ons verniet bekommerd.
Van die eerste dag af het alles glad verloop en die eindproduk het al ons verwagtinge oortref.
Dankie vir die goeie diens en jou persoonlike aandag aan elke detail, Tommy.
Dawie en Christa Theron, Onrusrivier.