Burger van der Merwe
Alterations and additions to existing dwelling in Hermanus.
Die huis lyk great en ons is baie gelukkig met alles. Die netheid van die site is ongelooflik en die vakmanskap ook baie goed.